Ontvang "Brokkies"
Stuur e-pos aan die.afrikaanse.klub@clear.net.nz , met die volgende in die "Subject"-lyn: Brokkies asseblief!
- Indien jy buite Nieu-Seeland woon:
Verskaf jou Naam, Van, E-posadres en noem jou Land se naam. - Indien jy in Nieu-Seeland woon:
Verskaf jou Naam, Van, E-posadres en Stad/Dorp. - Indien jy in Auckland woon:
Verskaf jou voorstad se naam.
Notas: - Ons waarborg nie dat Hotmail-adresse behoorlik sal werk nie.
- Bogenoemde inligting is nodig ter wille van ons statistiek.
