Die Afrikaanse Klub van Nieu-Seeland bied aan Suider-Afrikaanse immigrante
ondersteuning wat insluit fisieke ondersteuning soos deur die Leenbank van goedere,
sosiale netwerke, kulturele ontspanning en besigheidsnetwerking.
Jy het waarskynlik hier te lande gekom omdat jou 'browser' nie 'frames' kan
lees nie, gebruik dan die skakels hieronder.
Kliek hier om terug te gaan
na die hoofblad.