|
|
Eredienste om 09.30 in die saal van TORBAY SCHOOL, Deep Creek Road, Torbay. Leraar: Ds Tinus Riekert leraar@ackauckland.co.nzÉ (09) 488 7617 È 021 223 8376 Ê Skriba: Thys Oosthuizen skriba@ackauckland.co.nz
Eredienste om 09.30 in die kerkgebou v.d. Sewendedags-Adventiste,
40 Bronzewing Tce, Unsworth Heights. Danie.Marais@afrchristenkerk.co.nz
09:00 in die somer (vanaf 1 Okt) en 9.30 in die winter
(wissel met “daylight saving”) É (09) 535 2063
È 021 027 26270
Ê
Elke Sondag om 09:00 in die auditorium van die Methodist Centre (agter die kerk) van die Saint Pauls Methodist Church in London straat in die middestad van Hamilton. Sondagskool direk daarna in die kerk. Tee/koffie word na die tyd bedien. Wyksdiens in HAMILTON DISTRIK :
Ds. Johan Hendricks, É (07)
843 7186 È 021 233 1785 Ê
Oggend en aand dienste : Die
eerste en derde sondag om 10H00 en die tweede en vierde sondag om
17H00 Kontak Johan Scholtz 027 530 9715 of Paul Bakker : (03) 322 4043. É È Ê
Eredienste
elke laaste Sondag van die maand om 7 namiddag in die gebou van die Reformed
Church op die hoek van Seddon- & Victoria straat. É (09) 239 0038 È 021 168 4959 Ê
Rotorua-wyk: Elke 2de en 4de Sondag van die maand om 5nm (17:00) in die St Andrew's Presbyterian Church, Hv Old Taupo Road & Devon Road, Rotorua. Dienste gelei deur Ds Johan Hendricks en Dr Jaco Reyneke. Kontakpersoon in Rotorua: Natasja du Plessis É (07) 345 5476 È 5 Ê http://www.afrchristenkerk.co.nz/
Dit is vir ons 'n wonderlike voorreg as die Afrikaanse Christen Kerk van Nieu-Seeland vanaf 7 September 2008 elke Sondag om 12nm bymekaar te kom in die kerksaal agter die St. Enochs Presbiteriaanse Kerkgebou in 16th Avenue, Tauranga. Ds. Jaco Reyneke lei die eredienste.
Om 10:00 in die Linden Social Centre, Linden Avenue, Tawa met voorsang wat reeds om 9:50 begin. Dienste word gelei deur Ds Jaco Rheeder. Kinderkerk word aangebied tydens en Sondagskool na die erediens terwyl die gemeente lekker saam kuier en tee / koffie geniet.
Oggend en aand dienste : Die eerste en derde sondag om 10H00 en die tweede en vierde sondag om 17H00 by "SEVENTH-DAY ADVENTIST CHURCH" 126 ILAM ROAD, RICCARTON, CHRISTCHURCH.Kontak
persoon: Johan Scholtz
027 530 9715 / (Huis) (03) 317 8115
|