Hierdie
is 'n blad waar jy kontakte kan kry vir alles en nog wat.
Die meeste
van die besighede wat op hierdie blad adverteer word deur Suider-Afrikaners
besit en bestuur
of dalk werk daar 'n Suider-Afrikaner wat vir jou goeie diens
sal gee.
Nuwe reëling – voordeel slegs vir Klublede
Vanaf die nuwe boekjaar, dws 1 April 2010, sal slegs die besonderhede van
ingeskrewe lede van die Klub
se besighede in die Geelbladsye opgeneem word.
Vanaf 1 April 2010 word inskrywings in die Geelbladsye dus ‘n gratis
voordeel slegs vir ingeskrewe klublede.
Lees hier hoe om te adverteer.
Laat weet
ons ook asseblief indien van die skakels nie werk nie,
sodat ons die blad op
datum kan hou.