Nabetragting - KiwiKasie 2011 met Kurt Darren
Kort en kragtig gestel – albei konserte was reuse suksesse. Die terugvoering wat ons van Hamilton se konsert gekry het, sowel as die persoonlike belewenis van die Auckland-konsert, was uiters bevredigend.
Lees hier verder.
