2011 Projekte

Die jaar se KiwiKasie en Sokkie Jol
geleenthede


Vorige jare se argiewe

Nabetragting - KiwiKasie 2011 met Kurt Darren

Kort en kragtig gestel – albei konserte was reuse suksesse. Die terugvoering wat ons van Hamilton se konsert gekry het, sowel as die persoonlike belewenis van die Auckland-konsert, was uiters bevredigend.
Lees hier verder.

 

 

WinterDans - 16 Julie 2011

 

HerfsDans

HerfsDans Saterdag 30 April aangebied deur Jerry en Benita.
Hier is die foto's van die geleentheid


argiewe                                     terug na begin

   ontwerp deur :: mari
bygewerk :: jun 2011