Oujaarsdans 2001
Op Oujaarsaand van 2001 het sowat 300 Suid-Afrikaners soos gewoonlik Die Afrikaanse Klub se Oujaarsdans bygewoon. Almal het die Kiwi-gebruik gevolg om 'n bord of twee eetgoed te bring ("to bring a plate"). Ook het almal heerlik aan almal se kos gesmul. Tussen langarmdans en moderne ruk en pluk deur is dit aand deur oud en jonk terdeë geniet.
