Oujaarsdans
Kersdag braai
KiwiKasie2003
Afrikaanse Skryfkompetisie
Winterdans
Kuns-op-Rym Kompetisie
Fliek:Klara Viljee
Dagstap:Okura-staproete
Verskeidenheidskonsert

Argiewe

KiwiKasie Kunstefees2003 – Skryfkompetisie!

Die Afrikaanse Klub van NS loods hiermee sy eerste Afrikaanse Skryfkompetisie. Alle kinders, tieners, en volwassenes word uitgenooi om deel te neem.

Daar is meer as $1,000 se prysgeld op die spel. Die sluitingsdatum is 15 September 2003.

Al dink jy jy skryf nie baie goed Afrikaans nie, het jy ‘n kans. Al probeer jy net, kan jy dalk iets wen. Ons besef dat baie kinders nie baie goed Afrikaans kan skryf as hulle in NS kom nie. Dit gaan egter om die deelname en die probeer. Dit is al wat tel.

Die ouderdoms-kategorieë is soos volg, met toepaslike prysgeld:

Klik nou op jou Ouderdomsgroep. Dit sal die betrokke ouderdomsgroep se Inligtingstuk (PDF formaat) met ‘n voorgeskrewe OPDRAG oopmaak. Afhangende van jou ouderdom sal jy ‘n brief, opstel of essay moet skryf.

                                     terug na begin

   ontwerp deur :: mari
opgedateer :: des 2003