Voorsitter van SA Akademie vir Wetenskap en Kuns kom kuier in Kiwiland
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Prof. Hennie van Coller, Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 4 Augustus in Auckland, Nieu-Seeland 'n baie interessante praatjie oor die stand van Afrikaans in Suid-Afrika gelewer. 'n Artikel oor sy praatjie sal binnekort hier gepubliseer word.
Foto's van die geleentheid.












