2010 Projekte

Die jaar se KiwiKasie en Sokkie Jol
geleenthede


Vorige jare se argiewe

Oujaarsdans 2010

 

Donderdag 31 Desember 2010 in die Leisure Centre, Bute Road, Browns Bay. Hier is foto's van die geleentheid.

KiwiKasie 2010 - DOZI

15 - 24 Oktober.
Hier is die KiwiKasie 2010 inligting and ook foto's van die Auckland konsert.

LenteDans

Saterdag 11 September in die Leisure Centre, Bute Road, Browns Bay.

WinterDans

Saterdag 17 Julie in die Leisure Centre, Bute Road, Browns Bay. Kyk na die foto's van die geleentheid.

HerfsDans

Saterdag 20 Maart in die Leisure Centre, Bute Road, Browns Bay.


argiewe                                     terug na begin

   ontwerp deur :: mari
bygewerk :: feb 2011