2009

Hier komme MEGA Opskop!

(Dewald)

Hier komme MEGA ding! Saterdagaand 5 Desember. Die deure maak alreeds 5 nm oop sodat jy ‘n lekker tafel kan annekseer vir ‘n aand se vermaaklikheid van “mega” proporsies wat om 6 nm afskop met ‘n GROOT opwindende VOORSKOU van plaaslike kunstenaars!

Dewald en Frikkie het laat weet dat hulle graag die volgende inligting onder lesers se aandag wil bring:

ONTHOU: Ons beplan glad nie om kaartjies by die deur op die dag/aand beskikbaar te maak nie – kaartjies word voor die tyd verkoop vanaf SA shops in Browns Bay, Howick, Rosedale en Fred’s Fine Foods waar jy kontant moet betaal, maar jy kan met jou kredietkaart betaal en aanlyn jou kaartjie(s) koop by www.linksouthafrica.co.nz!!

Waarom na ‘n winkel toe ry vir jou kaartjies?? Kry jou kaartjies onmiddellik deur op die volgende skakel te klik: http://www.linksouthafrica.co.nz/default.aspx?url=infolinkEntertainmentThings-to-See-and-Do/opskop-mega